Skip to content

ActionSA se Gautengse Vroueforum vra sterker optrede teen geslagsgeweld [KLANK]

# ActionSA se Gautengse Vroueforum sê die veiligheid van kinders en die einde van geslagsgeweld moet ‘n gedeelde daaglikse onderneming wees, nie net ‘n leë belofte nie. Van die een-duisend-154 polisiestasies in die land het net 134 spesifieke afdelings vir geslagsgeweld. Die provinsiale voorsitter van die forum, Kholofelo Morodi, sê die regering moet dringende sosio-ekonomiese omstandighede wat geweld en weerloosheid aanwakker, aanspreek. Sy sê gemeenskappe moet aktiewe beskermers wees, nie net passiewe waarnemers nie:

ENG KholofeloonCommunities