# ActionSA in Gauteng sê die administrasie se verwaarlosing en wanbestuur het ʼn blywende uitwerking op die provinsie se infrastruktuur gelaat. Die party is geskok dat daar niks te sien is van die 35,3-miljard-rand wat die afgelope drie boekjare vir infrastruktuur toegeken is nie. ActionSA se woordvoerder, Emma More, sê die Montrose-megaprojek is gestaak nadat 467-miljoen-rand reeds bestee is terwyl herstelwerk aan die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal steeds nie afgehandel is nie:
ActionSA sê Gauteng staar infrastruktuur-nagmerrie in die gesig [KLANK]
ENG EmmaonAbandonedProjects