Skip to content

ActionSA sê die professionalisering van plaaslike regering vereis integriteit [KLANK]

# ActionSA sê die professionalisering van plaaslike regering vereis veel meer as grade en burokrasie; dit vereis integriteit, moed en die vertroue van die gemeenskap. Plaaslike regeringsverkiesing word volgende jaar gehou. Funzi Ngobeni van ActionSA sê talle van die mense wat toesig hou oor munisipaliteite wat in duie stort, het lang CV’s, maar hul ervaring het korrupsie, kaderontplooiing en institusionele verval tot gevolg gehad. Hy sê die party weier om te aanvaar dat die keuse moet nie wees vir óf ondervinding óf etiek, want Suid-Afrikaners verdien albei:

ENG NgobenionFalseChoice