Skip to content

ActionSA sê die DA se bewerings oor Tshwane-burgemeester se munisipale rekening is vals [KLANK]

# ActionSA sê die DA se bewerings dat die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sedert 2023 ‘n onbetaalde munisipale rekening van 46-duisend-rand uitstaande gehad het is vals, misleidend en polities gemotiveerd. Volgens die DA het Moya erken dat sy vanaf 2023 die metro uitstaande tariewe en belasting verskuldig is. Henriette Frohlich van ActionSA sê dit is ‘n verdigsel gebaseer op die verdraaiing van onwettig ingesamelde inligting:

ENG HenrietteonStatement