Skip to content

ActionSA sê daar steek geen waarheid in ANC-bewerings teen Tshwane-burgemeester Moya nie [KLANK]

# ActionSA sê die ANC se bewerings teen Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, is ‘n politieke veldtog om die party se beeld te skaad voor die plaaslike regeringsverkiesing. Die ANC beskuldig haar van korrupsie en wanbestuur van munisipale dienste, onder meer weens ‘n kontrakteur se werk aan haar privaat woning. Moya ontken dit. ActionSA se nasionale voorsitter, Michael Beaumont, sê daar is geen bewyse om die bewerings te staaf nie:

ENG BeaumontOnAllegations