# ActionSA se burgemeesterskandidaat in Ekurhuleni, Xolani Khumalo, sê sy jare as gemeenskapsaktivis het hom geleer om misdaad op grondvlak te beveg. Hy is Maandag amptelik as raadslid in die metro ingesweer en die party sê dit sal hom die nodige bestuursondervinding voor die munisipale verkiesing gee. Khumalo, wat bekend is as aanbieder van die televisiereeks Sizok’thola, sê hy is nie van plan om misdadigers se harte te wen nie:
ActionSA se burgemeesterskandidaat in Ekurhuleni wil nie misdadigers se harte wen nie [KLANK]
ENG KhumaloOnCriminals