# ActionSA sê na byna twee jaar waarin hy die ANC se skuldooreenkoms met Ezulweni Investments uitdaag, het hy nou die vertroulike ooreenkoms in die hande gekry. Die party se voorsitter, Michael Beaumont, sê die ooreenkoms toon die ANC het die Wet op die Befondsing van Politieke Partye oortree. Hy sê die ANC het vir sy verkiesingsmateriaal vir 2024 ʼn bestelling van 190-miljoen-rand geplaas om sy ou skuld met Ezulweni af te skryf, maar die goedere is onafhanklik slegs 125-miljoen-rand werd:
ActionSA sê ANC het wet oortree met Ezulweni Investments-skuld [KLANK]
ENG BeaumontonANCCourt