# ActionSA het Tshwane se eerste ten volle befondsde begroting sedert 2022 verwelkom wat die onderburgemeester Eugene Modise voorgelê het. ActionSA se Matthew George sê die hupstoot van 780-miljoen-rand vir ekonomiese ontwikkeling en infrastruktuurbeleggings weerspieël die stad se suksesvolle ommekeer. George het die hersiene stabiele kredietvooruitsig en die toewyding aan skoon bestuur geprys. Hy het gesê dit is ’n belangrike stap in die rigting van die herstel van waardigheid en stabiliteit:
ActionSA prys ten volle befondsde Tshwane-begroting en verwys na vordering in ommekeer [KLANK]
ENG-GeorgeOnBudget