Skip to content

ActionSA onthul R16-miljoen rand se verkwisting deur Ministerie vir Menslike Nedersettings [KLANK]

# ActionSA het onthul dat die voormalige minister van Menslike Nedersettings, Mmamoloko Kubayi, en haar span meer as 16-miljoen-rand  aan reiskostes bestee het. Sy het op ‘n parlementêre vraag geantwoord 5,3-miljoen-rand is op vyf internasionale reise uitgegee en 11-miljoen-rand vir plaaslike geleenthede. Die onkoste sluit in 200-duisend-rand vir een nag in Beijing en meer as 200-duisend for verblyf op die Wêreld-Ekonomiese Forum. Matthew George van ActionSA voer aan dat die koste onregverdigbaar is terwyl miljoene Suid-Afrikaners steeds dakloos is:

ENG GeorgeOnTravelSplurge