# ActionSA in KwaZulu-Natal sê hy neem kennis van die DA se provinsiale voorsitter, Dean Macpherson, se bewering dat hy aan die komende tussenverkiesing in Wyk 110 van die eThekwini-munisipaliteit deelneem. Zwakele Mncwango van ActionSA sê dis ʼn blatante leuen om die publiek te mislei en aandag van die werklike kwessie weg te lei. Hy sê hulle staan nie in die verkiesing nie en ondersteun geen kandidaat nie:
ActionSA neem nie deel aan tussenverkiesing in eThekwini nie [KLANK]
ENG ZwakeleonContesting