# ActionSA het die vordering van die Stad Tshwane onder leiding van burgemeester Nasiphi Moya geloof vir die stabilisering van die waternetwerk. Die party sê die onvermoë van DA-geleide regerings van 2016 tot 2024 om die Water en Afloopwater-meesterplan ten volle te finansier en in werking te stel, het veroorsaak dat afloopwaterwerke soos Rooiwal, Baviaanspoort en Sunderland Ridge vertraag is. Henriette Frohlich van ActionSA sê sedert Moya se termyn begin het, fokus haar administrasie daarop om die waternetwerk onder beheer te kry:
ActionSA loof vordering met bestendiging van waternetwerk in Tshwane [KLANK]
ENG FronhlichONWaterNetwork