# ActionSA het die beduidende prestasie met die instelling van die Dienslewerings- en Begrotingsplan in die Stad Tshwane in die derde kwartaal van die 2024/2025-boekjaar geloof. Agtien van die 22 prestasieteikens is bereik in die Bou-omgewing en Voldoening , sowel as die Stadsbeplanning- en Ontwikkelingsdepartemente. Tshepiso Modiba van ActionSA sê dit demonstreer die nuwe administrasie se verbintenis tot die versterking en ondersteuning van plaaslike ondernemings, asook die bevordering van ekonomiese herlewing:
ActionSA loof verbeterings in dienslewering vir sakeondernemings en huiseienaars in Tshwane [KLANK]
ENG TshepisoonImprovement