# ActionSA in Johannesburg het die afbreek van onwettige strukture en die sluiting van ongereguleerde skrootwerwe in Wyk 97 in Roodepoort verwelkom. Dit volg nadat inwoners gekla het oor verdagte aktiwiteite soos die oprigting van ʼn ongemagtigde vraghouer en die bedryf van onwettige skrootwerwe waarvan een met kabeldiefstal verbind word. ActionSA-woordvoerder Elmari Atterbury sê die stad se Departement vir die Bestuur van Grondgebruik doen nog ondersoeke wat tot verdere optrede teen soneringoortreders kan lei:
ActionSA loof optrede om ongereguleerde skrootwerwe in Roodepoort te sluit [KLANK]
ENG ElmarionScrapyards