Skip to content

ActionSA kritiseer Padongelukkefonds oor R29-miljoen se salarisse aan geskorste werknemers [KLANK]

# ActionSA sê hy het ernstige bestuursgebreke in die Padongelukkefonds blootgelê nadat meer as 29-miljoen-rand aan 16 werknemers betaal is terwyl hulle geskors is, sommige reeds sedert 2024. Dit beloop ‘n gemiddeld van 1,82-miljoen-rand per werknemer sonder dat enige werk gedoen is. Alan Beesley van die party sê ‘n parlementêre antwoord toon drie werknemers is reeds langer as ‘n jaar geskors, terwyl 37-duisend ongelukslagoffers steeds wag op uitbetalings:

ENG BeeslyOnRAF