Skip to content

ActionSA kondig Nasiphi Moya aan as Tshwane se burgemeesterskandidaat [KLANK]

# ActionSA het Nasiphi Moya aangewys as die party se burgemeesterskandidaat vir die Stad Tshwane voor die komende plaaslike regeringsverkiesing in November. ActionSA se voorsitter, Michael Beaumont, sê toe Moya die leisels in Tshwane oorgeneem het, het sy ‘n absolute ramp geërf. Hy sê dekades van finansiële ondergang, vervalle infrastruktuur en die arrogansie van loopbaanpolitici het die hoofstad geknak. Hy voeg by Moya het sonder om verskoning te maak ingegryp met ‘n verbintenis tot daadwerklike optrede:

ENG MichaelONMoya