# ActionSA het twee groot wetgewende stappe aangekondig wat ten doel het om die regering te vernuwe. Die kabinet-hervormingspakket sal poog om verkwistende besteding te verminder deur die afskaffing van adjunkministers en die vermindering van buitensporige ministeriële byvoordele. Volgens die party kan 1,5-miljard-rand jaarliks so bespaar word. Athol Trollip van ActionSA het op ‘n nuuskonferensie gesê die geen-verdraagsaamheid-korrupsiewetsontwerp is daarop gemik om teenkorrupsiewette te versterk, strawwe te verhoog, en amptenare van die openbare en privaat sektor aanspreeklik te hou:
ActionSA kondig kabinet-hervorming-pakket en geen-verdraagsaamheid-korrupsiewetsontwerp aan [KLANK]
ENG TrollipOnCabinetReform