# ActionSA in Johannesburg eis dat Thuso-huis onmiddellik heropen word, nadat die balju van die Hooggeregshof volgens berigte op die Stad Johannesburg se bates beslag gelê het. Mpumi Edward van die party sê Thuso-huis is ‘n kritieke munisipale fasiliteit waar duisende inwoners hulp soek met faktuurnavrae, munisipale rekeninge en ander noodsaaklike kliëntedienste. Sy sê enige ontwrigting van die bedrywighede het ‘n regstreekse uitwerking op inwoners wat op die Stad staatmaak vir tydige en toeganklike diens:
ActionSA Johannesburg eis onmiddellike heropening van Thuso-huis [KLANK]
ENG EdwardONThusoHouse