# ActionSA in Johannesburg gaan vandag buite die Randburg-landdroshof betoog. Dit is waar die ma van ‘n 12-jarige verstandelik gestremde meisie van Cosmo City haar derde hofverskyning sal maak. Die meisie, bekend as ‘Precious’, is na bewering verskeie kere in haar huis verkrag. Elmari Atterbury van ActionSA sê die ma is aangekla van kinderverwaarlosing en bedrog:
ActionSA Joburg eis geregtigheid vir 12-jarige meise van Cosmo City wat verkrag is [KLANK]
AFR ElmarionPicket