Skip to content

ActionSA in KZN striem DA oor KwaDukuza-burgemeestersverkiesing se uitslag [KLANK]

# ActionSA in KwaZulu-Natal veroordeel die DA se poging om skuld oor die verkiesing van die KwaDukuza-burgemeester, S’duduzo Gumede van die ANC, op ander te pak. Die pos was vakant nadat die ANC Ali Ngidi herroep het na bewerings wat verband hou met die huur van ʼn voertuig en sekerheid by sy huis. Die DA beskuldig ActionSA dat hy kiesers verraai deur weer die ANC in te stem. Nel Sewraj van ActionSA beweer die DA se arrogante, uitsluitende benadering tot koalisiepolitiek het tot sy afsondering gelei:

ENG SewrajOnArrogance