Skip to content

ActionSA in KZN bevraagteken eThekwini se planne om bykomende watertenkwaens te koop [KLANK]

# ActionSA in KwaZulu-Natal het kommer uitgespreek oor die eThekwini-munisipaliteit se versoek om bykomende watertenkwaens aan te koop. Burgemeester Cyril Xaba het in Maart gesê die metro sal 264 watertenkwaens ontvang om voortslepende watertekorte aan te spreek. ActionSA se woordvoerder, Sanelisiwe Zuma, sê dis vreemd dat die munisipaliteit nog tenkwaens wil aankoop sonder ʼn duidelike, deursigtige verduideliking oor die ontplooiing of gebruik van die eerste 264 nie:

ENG SanelisiweonWaterTankers