# ActionSA in Johannesburg doen ʼn beroep op burgemeester Dada Morero om dringend die burgemeesterskomitee-poste vir Vervoer en Finansies te vul. Die Patriotic Alliance het die burgemeesterskomiteelid vir Vervoer, Kenny Kunene, vir 30 dae op spesiale verlof geplaas. Hy is Maandag by die huis van die vermeende meesterbrein agter DJ Somebody se moord opgemerk. Lebo Mokoka van ActionSA sê die pos by Finansies is vakant sedert die vorige komiteelid as speaker van die raad aangestel is:
ActionSA in Johannesburg is bekommerd oor gebrek aan leierskap by Finansies en Vervoer [KLANK]
ENG LeboonVacancies