Skip to content

ActionSA in gesprek met voormalige Johannesburgse raadslede wat vir hulle heraanstelling veg [KLANK]

# ActionSA in Johannesburg het ‘n regsgeding van agt van sy raadslede afgeweer. Die raadslede is einde September uit hul poste verwyder, met die party wat volgens berigte swak prestasie as een van die redes vir hul verwydering aanvoer. Die agt beweer hulle het nie ‘n billike verhoor gehad of ‘n kans gekry om te appelleer nie, daarom het hulle die hof genader. Die raadslede se woordvoerder, Elmari Atterbury, sê ActionSA het gister hul regsverteenwoordigers gekontak om ‘n oplossing te vind:

ENG ElmarionReachedOut