Skip to content

ActionSA in Gauteng vra openbare verhoor oor uitwerking van vaste elektrisiteitsbybetalings [KLANK]

# ActionSA in Gauteng sê die provinsiale wetgewer moet ʼn openbare verhoor belê om die ekonomiese uitwerking en regverdigheid van vaste elektrisiteitsbybetalings te bepaal. Dit volg nadat die Stad Johannesburg ʼn nuwe vaste elektrisiteitsbybetaling van 230-rand ingestel het vir klante wat vooraf krag koop. ActionSA se woordvoerder, Zwelithini Mtshali, sê as die ANC en EFF glo elektrisiteit is ʼn luukse, regeer hulle net namens ʼn paar. Hy sê hulle sal veg vir geregtigheid wat elektrisiteitstariewe betref:

ENG ZwelithinionElectricityTariffs