# ActionSA in Gauteng vra die premier, Panyaza Lesufi, om vinnige en beslissende stappe te doen teen alle provinsiale regeringsamptenare wat nie hul leefstyloudits geslaag het nie. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê strafregtelike klagte moet gelê word, en die Bateverbeurdingseenheid moet beslag lê op bates wat deur misdaad verkry is. Hy sê die uitslag van die oudits en die gevolglike stappe moet openbaar gemaak word om vertroue in die regering te herstel en verantwoordbaarheid te verseker:
ActionSA in Gauteng vra Lesufi om beslis op te tree teen amptenare wat leefstyl-oudits druip [KLANK]
ENG ZwelithinionLifestyle