# ActionSA sê hy is diep bekommerd oor die brand wat die naweek in die noodeenheid van die Tembisa-hospitaal uitgebreek het en vra die provinsiale Gesondheidsdepartement om dit deeglik te ondersoek. Die brand het 81 pasiënte geraak, maar geen beserings of sterftes is aangemeld nie. Emma More van ActionSA sê soos baie ander in Gauteng, sukkel die Tembisa-hospitaal met die nakoming van gesondheids- en veiligheidsregulasies en swak instandhouding:
ActionSA in Gauteng vra beter veiligheid by alle hospitale [KLANK]
ENG EmmaonMaintenance