# ActionSA in Gauteng verwelkom premier Panyaza Lesufi se verbintenis tot ‘n omvattende oudit van alle HOP-huise wat die afgelope agt jaar in die provinsie toegeken is. Dit is veroorsaak deur kommer dat huise wat aan kwalifiserende begunstigdes toegeken is, onwettig vir wins aan, onder andere, buitelanders verkoop is. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê die oudit is ‘n noodsaaklike stap vir die herstel van integriteit, deursigtigheid, verantwoordbaarheid en billikheid in die provinsie se behuisingstelsel:
ActionSA in Gauteng verwelkom Lesufi se HOP-huise ouditkomitee [KLANK]
ENG MtshaliOnHousing