# ActionSA in Gauteng sê hulle sal nie enige pogings duld om openbare verteenwoordigers te intimideer of stil te maak nie. Dit volg nadat die voorsitter van die party se Artikel 79 Openbare Veiligheidskomitee, Sarah Wissler, deur die Stad Johannesburg se administrasie aangeval is. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê Wissler is aangeval omdat sy ‘n daad van nalatigheid blootgelê het wat die lewe van ‘n beampte van die Johannesburg Metropolitaanse Polisiedepartement in gevaar gestel het:
ActionSA in Gauteng sê hy sal nie enige dade duld wat openbare amptenare intimideer nie [KLANK]
ENG ZwelithinionTolerate