Skip to content

ActionSA in Gauteng looi die DA oor misleidende bewerings oor kragtariewe [KLANK]

# ActionSA looi die DA in Ekurhuleni oor die verspreiding van valse bewerings oor kragtariewe. Dit volg na ‘n raadsvergadering waar die DA die party daarvan beskuldig het dat hulle tariefverhogings as deel van ‘n ANC-EFF-koalisie steun. ActionSA se Ekurhuleni-koukusleier, Phillip Dolo, sê die party het die opskorting van vaste koste op A2-residensiële gebruikers ondersteun. Hy sê die DA se voorstel om alle tariewe te skrap, was onwettig. Dolo hou vol dat die party ‘n voorstander is van billike, bekostigbare elektrisiteitstariewe en verwerp die DA se waninligtingsveldtog:

ENG DoloonClaims