Skip to content

ActionSA in Gauteng kritiseer Ekurhuleni-burgemeester wat NERSA blameer vir bybetaling op elektrisiteit [KLANK]

# ActionSA in Gauteng sê hy neem met woede kennis van Ekurhuleni-burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, se jongste poging om die skuld vir die vaste elektrisiteitsbybetaling van 126-rand op die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika te pak. Die burgemeester beweer NERSA het die bybetaling voorgeskryf. ActionSA-woordvoerder Zwelithini Mtshali sê NERSA skryf nie munisipale tariewe voor nie; hulle keur goed wat munisipaliteite indien. Hy sê hulle eis die onmiddellike en permanente skrapping van die vaste bybetaling in alle Gautengse metro’s:

ENG ZwelithinionSurcharge