# ActionSA in Gauteng gaan vandag by ‘n betoging van die Sekwanele-Golekane-beweging in Kemptonpark, Ekurhuleni, aansluit waar die eerste Polisieberaad plaasvind. Hulle eis geregtigheid vir die beweerde verkragting van ‘n 12-jarige meisie. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê hul leiers in die streek is na ‘n huis in Cosmo City ontbied waar ‘n familie beweer hul gestremde dogter is herhaaldelik deur ‘n bende verkrag:
ActionSA in Gauteng gaan aansluit by betoging teen verkragting van minderjariges [KLANK]
ENG ZwelithinionProtest