Skip to content

ActionSA in Gauteng bekommerd oor intimidasie van lede van die komitee oor Munisipale Openbare Rekeninge [KLANK]

# ActionSA in Gauteng waarsku lede van die munisipale komitee oor Openbare Rekeninge om alle vorms van intimidasie en viktimisasie by die polisie aan te meld. Dit het aan die lig gekom dat openbare verteenwoordigers wat met oorsig van openbare finansies gemoeid is, dikwels geïntimideer word. John Moodey van ActionSA sê tydens ʼn vergadering is die werklikhede onthul wat tot mislukkings, veral van plaaslike regerings lei, asook die probleme wat komitees beleef omdat hulle aanbevelings grootliks geïgnoreer word:

ENG JohnonIntimidation