# ActionSA sê hy is geskok deur die volgehoue mislukkings van die Gautengse Onderwysdepartement en die Suid-Afrikaanse Raad van Opvoeders om onderwysers behoorlik te keur. Zwelithini Mtshali van die party sê hulle doen ʼn beroep dat die protokol vir alle onderwys- en skoolondersteuningspersoneel dringend versterk word en dat skuldige oortreders, outomaties op die Nasionale Kinderbeskermingsregister ingesluit word. Hy sê skole moet plekke vir leer en veiligheid wees en nie jagvelde vir roofdiere nie:
ActionSA in Gauteng bekommerd oor gebrek aan keuringsprotokol vir onderwysers [KLANK]
ENG ZwelithinionVetTeachers