# ActionSA in Ekurhuleni vra dat streng aanspreeklikheidsmaatreëls in die metro se Energie- en Finansiële departemente ingestel word, weens teenstrydighede in die rekeningstelsel. Die metro se hoof-inligtingsbeampte, Moloko Monyepao, is geskors ná bewerings van wanbestuur wat verband hou met ʼn inkomsteverlies van twee-miljard-rand. Phillip Dolo van ActionSA sê die verlies word toegeskryf aan kwessies soos onakkurate rekeningstelsels, teenstrydighede in meterlesings, en die manipulering van rekeninge:
ActionSA in Ekurhuleni vra aanspreeklikheid vir teenstrydighede in rekeningstelsel [KLANK]
ENG PhilliponAccountability