# ActionSA kondig Maandag drie baanbreker-wetgewende hervormings aan wat daarop gemik is om bestuur in Suid-Afrika te verander. Woordvoerder, Matthew George, sê dié hervormings is die belangrikste bestuurswysigings sedert 1994, wat korrupsie as ‘n topprioriteit teiken. George sê hierdie inisiatiewe sal betekenisvolle verandering aandryf en bestuur hervorm. Hy beklemtoon die aankondiging is die eerste in ‘n reeks waagmoedige stappe om welvaart in die land te verbeter:
ActionSA gaan groot bestuurshervormings aankondig [KLANK]
ENG-GeorgeOnReforms