Skip to content

ActionSA gaan aan tussenverkiesing in Soweto deelneem [KLANK]

# Die president van ActionSA, Herman Mashaba, het aangekondig die party gaan volgende maand aan die tussenverkiesing van Soweto Stadswyk 130 deelneem. Raadslid Siyabonga Zwane is die party se kandidaat. Mashaba sê inwoners word reeds te lank in die steek gelaat deur ‘n stelsel wat dienslewering belowe, maar nooit iets lewer nie. Hy sê Zwane is ‘n kandidaat wat die party se onderneming tot etiese leierskap, verantwoordelike bestuur en dringende aksie waar dienste misluk, verpersoonlik:

ENG MashabaOnByElection