Skip to content

ActionSA finaliseer strategiese plan vir 2026 plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]

# #ActionSA het onderneem om na aanleiding van die ineenstorting van infrastruktuur in baie munisipaliteite, basiese dienslewering sy belangrikste prioriteit te maak in die komende plaaslike regeringsverkiesing. Die party het tydens die afsluiting van sy strategiese beplanningsessie gesê Suid-Afrikaners dring aan op betroubare dienste in plaas van politiek. Die party beplan om mislukte elektrisiteit, water, sanitasie en paaie aan te pak. Michael Beaumont het die regering van nasionale eenheid gekritiseer en gewaarsku teen onbestendigheid en ‘n moontlike begrotingsineenstorting:

ENG BeaumontOnStrategicPlan