# ActionSA vra die Spesiale Ondersoekeenheid om dringend beslag te lê op die bates van Ekurhuleni se voormalige stadsbestuurder, Imogen Mashazi, oor ernstige korrupsiebewerings. Woordvoerder Tumelo Tshabalala verwys na ‘n berig in Sunday Times en sê openbare fondse moet verhaal word. Hy vra die opskorting van betalings aan XET Solutions hangende ‘n ondersoek na ‘n betwiste tender, en sê die saak moet na die munisipale komitee op Openbare Rekeninge verwys word:
ActionSA eis SOE-batebeslaglegging oor beweerde korrupsie in Ekurhuleni [KLANK]
ENG TshabalalaOnSeizure