# ActionSA het die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, versoek om die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Sithembiso Zungu, te skors. Dit volg nadat die Valke onthul het hy het voordeel getrek uit City Dev, gekoppel aan ‘n Lehae-behuisingsprojek. Zungu het na bewering geld ingevorder, wat eintlik beskermingsfooie is, en daar is bewyse van verdagte banktransaksies. ActionSA in Johannesburg se koukusleier, Marcel Coutriers, eis dat hy opsy staan hangende die ondersoek:
ActionSA eis skorsing van Johannesburgse burgemeesterskomiteelid oor korrupsie-aantygings [KLANK]
ENG-CoutriersOnZungu