# ActionSA beskuldig die regering van plaaslike eenheid in Ekurhuleni dat hulle nie aandag skenk aan onwettige immigrasie, wetstoepassingsprobleme en uitdagings in die ekonomie nie. Die party-lid, Xolani Khumalo, sê inwoners se kommer word geïgnoreer ondanks onlangse betogings om optrede vir die beskerming van plaaslike ondernemings te eis. Khumalo vra ‘n stadswye oudit van handelspersele, streng afdwinging van verordenings en ‘n raamwerk vir die beskerming van die ekonomie wat burgers voorop stel:
ActionSA eis oudit en strenger handelsbeheer in Ekurhuleni [KLANK]
ENG KhumaloOnAudits