Skip to content

ActionSA eis optrede oor finansiële wanbestuur by die Mpumalanga Kultuur en Sportdepartement [KLANK]

# ActionSA in Mpumalanga is bekommerd oor die Ouditeur-Generaal se bevindinge oor die Departement van Kultuur, Sport en Ontspanning ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur vir 2024/2025. Die Ouditeur-Generaal se verslag het aan die lig gebring die departement het teruggeval na ‘n gekwalifiseerde ouditmening en die verslag het ook ernstige finansiële wanbestuur en mislukkings in bestuur blootgelê. ActionSA se Thoko Mashiane sê die agteruitgang spruit voort uit volgehoue ​​vakatures in sleutel finansiële poste, insluitend die pos van finansiële hoof, wat al meer as ses jaar vakant is:

ENG MashianeOnMismanagement