Skip to content

ActionSA eis onafhanklike dissiplinêre rade vir munisipaliteite [KLANK]

# ActionSA het die minister van Samewerkende Regering, Velenkosini Hlabisa, gevra om onafhanklike dissiplinêre rade te stig om munisipaliteite aanspreeklik te hou. Dit volg nadat die Ouditeur-Generaal onthul het tien munisipaliteite het versuim om finansiële state in te dien, wat ‘n oortreding van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur is. Alan Beesley van ActionSA kritiseer nasionale en provinsiale owerhede omdat daar nie opgetree word nie en toegelaat word dat wanbestuur voortgaan. Hy dring aan op strenger toepassing om verdere korrupsie te voorkom:

ENG-BeesleyOnBoard