# ActionSA in Johannesburg sê die Ouditeur-generaal se 2023/2024-verslag bevestig sy siening oor die metro se finansiële krisis. Die verslag beklemtoon onder meer dat die besteding aan skuldinvordering van 30-miljoen-rand tot 423-miljoen-rand opgeskiet het, terwyl elektrisiteitsverliese op 1,4-miljard-rand staan. ActionSA-woordvoerder Khomo Mashala sê dit alles word vererger deur wydverspreide wanbestuur, verkwistende uitgawes, en gebrek aan aanspreeklikheid en gevolgebestuur:
ActionSA eis dringende optrede oor Stad Johannesburg se finansiële krisis [KLANK]
ENG KhomoonFinancialCrisis