Skip to content

ActionSA eis dringende ingryping terwyl Johannesburgse waterkrisis vererger [KLANK]

# ActionSA in Gauteng sê hy is bekommerd oor die toenemende waterkrisis wat gemeenskappe in Westbury, Westdene, Coronationville en omliggende gebiede in Johannesburg raak. Die Kommando-stelsel wat water aan ʼn groot deel van die metro voorsien, is onder druk weens groter aanvraag, beperkte voorsiening en infrastruktuurbeperkings. Dit laat baie gemeenskappe sonder bestendige watervoorsiening, wat tot betogings gelei het. ActionSA-woordvoerder Zwelithini Mtshali sê dis nie net ʼn mislukking van dienslewering nie, maar ʼn humanitêre krisis:

ENG ZwelithinionWaterCrisis