Skip to content

ActionSA eis bekendmaking van SOE se verslag oor akademiese bedrog by Fort Hare [KLANK]

# ActionSA doen ‘n beroep op die onmiddellike vrystelling van die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag oor die Universiteit van Fort Hare. Die instelling se visekanselier, professor Sakhela Buhlungu, glo verlede week se gewelddadige protesoptogte was ‘n poging om die vrystelling van die verslag te vertraag, waarby 33 hooggeplaaste politici by akademiese bedrog by die universiteit betrek word. Matthew George van ActionSA sê mense het die reg om te weet wie ‘n geskiedkundige instelling vir persoonlike en politieke gewin gemanipuleer het:

ENG GeorgeOnSIUReport