Skip to content

ActionSA eis aanspreeklikheid vir skool in Tshwane wat in vlei gebou is [KLANK]

# ActionSA in Gauteng sê dis onverstaanbaar dat ʼn staatskool van miljoene rand tydens ʼn dringende behoefte aan funksionele en veilige leeromgewings op ʼn ekologies sensitiewe en ondoelmatige perseel gebou word. Dit volg na onthullings dat die Bachana Mokwena Primary School in Ga-Rankuwa in ʼn vleiland gebou is. ActionSA-woordvoerder John Moodey sê die provinsiale departemente van Infrastruktuur en Onderwys moet ʼn gedetailleerde verslag voorsien oor wie die perseel goedgekeur het, watter omgewings- en bouregulasies oortree is en watter tugoptrede verwag kan word:

ENG JohnonAccountability