Skip to content

ActionSA doen beroep op Ramaphosa om noodtoestand op Kaapse Vlakte af te kondig [KLANK]

# ActionSA het gister ‘n brief aan president Cyril Ramaphosa in die Parlement afgelewer waarin hy pleit vir die afkondiging van ‘n noodtoestand in die Kaapse Vlakte. Tussen Januarie en Maart vanjaar het 208 van Suid-Afrika se 240 bendeverwante moorde in die Wes-Kaap plaasgevind. Dereleen Jame van ActionSA sê die slagoffers van bende- en dwelmverwante misdade is mense wat veiligheid, waardigheid en vryheid van vrees verdien, nie verlating en verwaarlosing nie:

ENG DereleenonDeclareCapeFlats