Skip to content

ActionSA bring oorsigbesoeke aan gesondheidsgeriewe in Ekurhuleni [KLANK]

# ActionSA in Gauteng bring vandag oorsigbesoeke aan verskeie gesondheidsgeriewe in Ekurhuleni. ʼn Partywoordvoerder, Tumelo Tshabalala, sê dit volg na toenemende kommer van mediese personeel en inwoners oor die verslegtende toestand by staatsklinieke in die metro. Hy sê die situasie word vererger deur die toevloei van onwettige immigrante wat mediese hulp soek en lei tot oorlaaide klinieke, druk op infrastruktuur en onveilige werksomstandighede vir personeel:

ENG TumeloonHealthcareFacilities