# ActionSA verwerp die Departement van Gesondheid se poging om die belangrikheid van die Konstitusionele Hof se baanbrekersuitspraak oor die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering te onderspeel. Artikels 36 tot 40 is ongrondwetlik verklaar. Woordvoerder Kgosi Letlape sê die departement beweer die uitspraak hou nie verband met die Nasionale Gesondheidsversekering nie. Hy sê die departement het self aangevoer die skemais ‘n kernpilaar in die instelling van die wet:
ActionSA betwis departement se standpunt dat Konstitusionele Hof-uitspraak nie betrekking het op NGV nie [KLANK]
ENG KgosiOnConCourt