# ActionSA sê die regering van nasionale eenheid het misluk en nie sy beloftes nagekom sedert hy twee jaar gelede gestig is nie. Die party beweer die regering het swak presteer in leierskap, ekonomiese groei, dienslewering, verantwoordbaarheid en misdaad. Athol Trollip van ActionSA het op ‘n nuuskonferensie gesê die RNE het ook misluk in etiese leierskap en openbare diens, en sy prestasie in misdaad en veiligheid is nog swakker:
ActionSA bestempel RNE as ‘n mislukking ná twee jaar aan bewind [KLANK]
ENG TrollipOnFailingGovernment