# ActionSA sê president Cyril Ramaphosa se toespraak dra niks by om die immigrasie-krisis aan te spreek nie. Hy sê die ANC het die krisis geskep en die regering van nasionale eenheid gaan voort daarmee. Die president het die land gisteraand toegespreek oor die regering se benadering om onwettige immigrasie te bestuur, en die onlangse betogings teen buitelandse burgers. ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê Ramaphosa het dieselfde mislukte beleide herhaal wat nie die krisis oplos nie:
ActionSA beskryf Ramaphosa se toespraak oor onwettige immigrante as swak [KLANK]
ENG MashabaONImmigrationCrisis